Welcome to Orban School      

Welkom by Orbanskool

Orban is a Christian based private primary and pre-primary school. The school accommodates Afrikaans and English children between the ages of 1 and 14.
Orban is situated in Melville, and serves adjacent areas such as Northcliff, Auckland Park and Westdene. Some learners even come from as far as Florida and Roodepoort.
Our school offers unique educational opportunities with a special focus on music, art and drama.

For 5 years in a row, Orban Primary School has been award by the National Eisteddfod: "Best overall achievement of schools in Johannesburg region"

  

Orban is ’n Afrikaanse en Engelse kleuter- en laerskool wat op Christelike beginsels gegrond is.
Orban is geleë in Melville en trek leerlinge van omliggende areas soos Northcliff, Aucklandpark en Westdene. Daar is selfs leerlinge wat in Florida en Roodepoort woon. Kinders tussen 1 en 14 jaar is welkom.
Ons skool bied unieke opvoedkundige geleenthede waar die klem veral op kuns, musiek en drama val.

Vir die laaste 5 jaar is Orban Laerskool bekroon met die Nasionale Eisteddfod se toekenning vir "Die beste algehele prestasie van skole in die Johannesburg area".

 

FrontpageNew small